Republiek van Adigea Республика Адыгея | ||||
Ligging van Adigea in Rusland. | ||||
Politieke status | ||||
Land | Russiese Federasie | |||
Federale distrik | Suid | |||
Ekonomiese streek | Noord-Kaukasus | |||
Stigting | 27 Julie 1922 | |||
Regering | ||||
Hoofstad | Maikop | |||
Leier | Aslan Tchakoesjinof | |||
Amp | Hoof | |||
Wetgewer | Staatsraad (Chase) | |||
Bevolking | ||||
Sensus | 2010 | |||
Totaal | 439 996 | |||
Volgorde | 74ste | |||
Digtheid | 57,89/km² | |||
Stedelik | 50,9% | |||
Plattelands | 49,1% | |||
Statistiek | ||||
Oppervlakte | 7 600 km² | |||
Volgorde | 80ste | |||
Tydsone | UTC+04:00 | |||
Registrasienommer | 01 | |||
Amptelike tale | Russies, Adigies | |||
Webtuiste | http://www.adygheya.ru/ | |||
Wapen en vlag | ||||
|
Adigea (Russies: Республика Адыгея; Adigies: Адыгэ Республик) is ’n outonome republiek (’n deelgebied van Rusland). Dit word heeltemal omring deur die Krasnodar-krai.