Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Afrikasivet

Afrikasivet
Die Afrikasivet, Civettictis civetta
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Mammalia
Orde: Carnivora
Suborde: Feliformia
Familie: Viverridae
Genus: Civettictis
Spesie:
C. civetta
Binomiale naam
Civettictis civetta
(Schreber, 1776)
Subspesies
C.c.civetta
C.c.australis
C.c.congica
C.c.pauli
C.c.schwarzi
C.c.volkmanni
Verspreiding

Die Afrikasivet (Civettictis civetta) is 'n lid van die familie Viverridae en die subfamilie Viverrinae. Die soogdier kom in die noorde van Suid-Afrika, Zimbabwe, Mosambiek en die noorde van Botswana voor. Die dier staan ook bekend as die sivetkat.

  1. Ray, J., Gaubert, P. & Hoffmann, M. (2008). "Civettictis civetta". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2010.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 12 Junie 2010. {{cite web}}: Ongeldige |ref=harv (hulp)AS1-onderhoud: meer as een naam (link)

Previous Page Next Page