Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Switserland |
Kanton | Waadt |
Koördinate | 46°19′N 06°58′O / 46.317°N 6.967°O |
Stigting | |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 16,36 vk km |
Hoogte bo seevlak | 415 m |
Bevolking: | |
- Totaal (31 Desember 2010) | 9 255 |
- Bevolkingsdigtheid | 566/vk km |
Tydsone | UTC +1 (MET) |
Stadspresident | Frédéric Borloz |
Amptelike Webwerf | Aigle VD |
Aigle is 'n antieke dorp geleë in die Rhônerivier-vallei in die suidweste van Switserland. Die dorpie is naby Montreux en die Geneefse meer. Aigle is omring deur die Alpe met ski-oorde soos Villars, Les Diablerets en Leysin in die omgewing.