Airbus S.A.S. | |
![]() | |
Tipe | Dogtermaatskappy |
---|---|
Gestig | 1970 (Airbus Industrie) 2001 (Airbus S.A.S.) |
Hoofkantoor | Toulouse, Frankryk |
Industrie | Lug- en ruimtevaart |
Produkte | Kommersiële lugrederye |
Inkomste | ![]() |
Netto inkomste | ![]() |
Werknemers | 147 893 (2023) |
Moedermaatskappy | EADS |
Slagspreuk | "Setting the standards" |
Webwerf | www.airbus.com |
Airbus S.A.S. is die vliegtuigvervaardiger en dogtermaatskappy van EADS N.V., 'n geheel-Europese lug- en ruimtevaartmaatskappy. Dit is in Toulouse, Frankryk gesetel met beduidende bedrywe in ander Europese lande. Airbus produseer ongeveer die helfte van die wêreld se kommersiële straalvliegtuie, met die meeste van die res wat deur die maatskappy se Amerikaanse mededinger Boeing Commercial Airplanes vervaardig word.