سورة الكهف Soera 18 van die Koran | ||
Klassifikasie | Mekkaans | |
In Arabies | Al-Kahf | |
In Afrikaans | "Die Spelonk" | |
Deel | 15-16 | |
Ajat | 110 | |
Al-Kahf (Arabies: سورة الكهف, "Die Spelonk") is die 18de soera, of hoofstuk, van die Koran. Dit bevat 110 ajat, of verse, en is vermoedelik in Mekka aan Mohammed geopenbaar.