الممتحنة Soera 60 van die Koran | ||
Klassifikasie | Medinees | |
In Arabies | Al-Mumtahana | |
Transliterasie | Al-Moemtahana | |
In Afrikaans | "Die Vrou Wat Ondervra Word" | |
Deel | 28 | |
Ajat | 13 | |
Al-Mumtahana (Arabies: الممتحنة, "Die Vrou Wat Ondervra Word") is die 60ste soera, of hoofstuk, van die Koran. Dit bevat 13 ajat, of verse, en is vermoedelik in Medina aan Mohammed geopenbaar.