Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Alliterasie

Alliterasie, ook letter rym of staf rym genoem, verwys na die beginklanke van twee of meer beklemtoonde lettergroepe in 'n uitdrukking of vers wat dieselfde klink. Alliterasie word dikwels deur digters gebruik om woorde te laat rym.

Alliterasie word soms verkeerdelik beginrym genoem, 'n term wat nie 'n vaste omskrywing in die literatuurwetenskap het nie, maar eerder na voorrym of na die stylfiguur anafoor verwys.


Previous Page Next Page