| |||||
Nasionale leuse: Samoa, Muamua Le Atua (Samoaans vir: "Samoa, laat God die eerste wees") | |||||
Volkslied: The Star-Spangled Banner (Engels vir: "Die sterbesaaide vaandel") Nasionale volkslied: Amerika Samoa | |||||
Hoofstad | Pago Pago | ||||
Grootste stad | Tafuna | ||||
Amptelike tale | Engels en Samoaans | ||||
Regering | Niegeïnkorporeerde georganiseerde grondgebied Donald Trump (R) James David Vance (R) Pula Nikolao Pula (R) Pulu Ae Ae (R) Amata Coleman Radewagen (R) | ||||
Onafhanklikheid Stigting
• Drieledige ooreenkoms • Sessieakte van Tutuila • Sessieakte van Manu'a • Anneksasie van Swains-eiland |
Amerikaanse eilandgebied 2 Desember 1899 17 April 1900 16 Julie 1904 4 Maart 1925 | ||||
Oppervlakte - Totaal - Water (%) |
200 km2 (212de) 77 myl2 feitlik geen | ||||
Bevolking - 2024-skatting - 2020-sensus - Digtheid |
43 895[1] (208ste) 49 710[2] 259,0 / km2 (38ste) 670,8 / myl2 | ||||
BBP (KKP) - Totaal - Per capita |
2022-skatting | ||||
Geldeenheid | Amerikaanse dollar ($) (USD )
| ||||
Tydsone - Somertyd |
SST (UTC-11) nie toegepas nie (UTC-11) | ||||
Internet-TLD | .as | ||||
Skakelkode | +1-684 |
Amerikaans-Samoa (Engels: American Samoa, [əˈmɛrɪkən səˈmoʊə], voorheen Oos-Samoa; Samoaans: Amerika Sāmoa / Sāmoa Amelika) is 'n oorsese gebied van die Verenigde State van Amerika in die suidelike Stille Oseaan, wat die oostelike deel van die Samoa-eilande beslaan, en lê in Polinesië. Die eilande beslaan 'n oppervlakte van 200 km² en het 'n bevolking van 43 895 in 2024 gehad.[1]
Amerikaans-Samoa lê in die ooste van Samoa, in die suide van Tokelau, in die weste van die Cookeilande, in die noorde van Niue en in die noordooste van Tonga. Die hoofstad is Pago Pago en die grootste stad is Tafuna.
Die amptelike tale is Engels en Samoaans.