Ammoniak

Eienskappe

Algemeen

Naam Ammoniak
Struktuurformule van
Struktuurformule van
 
  BYTEND - GEVAARLIK - GIFTIG
Chemiese formule NH3
Molêre massa 17,031 g/mol
CAS-nommer 7664-41-7  
Voorkoms kleurlose, stinkende gas[1]  
Reuk Stekend
Fasegedrag
Smeltpunt -77,7 °C
Kookpunt -33 °C
Digtheid
Oplosbaarheid 540g/L water 
Kritieke temperatuur +132,85 °C

Suur-basis eienskappe

pKa (basiese oplossings in water)

Veiligheid

Flitspunt  
Selfontbrandingspunt 651 °C 
LC50 7338 dpm (rot; 1 uur)

Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande.

Portaal Chemie

Ammoniak (NH3) is 'n verbinding van waterstof en stikstof. Die verbinding het 'n skerp, irriterende reuk en word in die natuur gevorm wanneer stikstofhoudende plantreste saam met ander verrottende materiaal in grond voorkom of in die grond ingewerk word.

  1. "AirGas msds" (PDF). Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 28 Maart 2018. Besoek op 25 Julie 2017.

Ammoniak

Dodaje.pl - Ogłoszenia lokalne