Algemeen | |
---|---|
Naam | Ammoniumsulfaat |
Chemiese formule | (NH4)2SO4 |
Molêre massa | 132,14 [g/mol][1] |
CAS-nommer | 7783-20-2[1] |
Voorkoms | wit vastestof[1] |
Reuk | reukloos[1] |
Fasegedrag | |
Fase | T>223K; paraelektriese fase |
Selkonstantes | a=778,2pm; b=599,3pm; c= 1063,6pm; (in Pnma weergawe; @298K)[2] |
Ruimtegroep | Pnma; (alias Pnam) |
Nommer | 62 |
Strukturbericht | H1₆ |
Fase | T<223K; ferroëlektriese fase |
Selkonstantes | a=783,7pm; b=596,7pm; c= 1061pm; (in Pn22a weergawe; @180K)[3] |
Ruimtegroep | Pn21a (alias:Pna21 |
Nommer | 33 |
Smeltpunt | ontbind bo 280 °C[1] |
Kookpunt | |
Digtheid | 1,78 [g/cm3[1] |
Oplosbaarheid | oplosbaar; 706 [g/kg][1] |
Suur-basis eienskappe | |
pKa | |
Veiligheid | |
Flitspunt | |
LD50 | 2000-4250 [mg/kg] (oraal; rot) |
Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande. | |
Portaal Chemie |
Ammoniumsulfaat is 'n sout van die basis ammoniak met swaelsuur. Dit het die chemiese formule (NH4)2SO4.
Ammoniumsulfaat kom natuurlik voor as die seldsame mineraal mascagniet in vulkaniese fumarole of as gevolg van steenkoolbrande op sommige stortingsterreine. 'n Fumarool (of rookgat) is 'n opening in die aardkors en word dikwels in gebiede rondom vulkane aangetref, waar stoom en gasse soos bv. koolstofdioksied, swaeldioksied en waterstofsulfied vrygestel word.[4]
{{cite journal}}
: AS1-onderhoud: gebruik authors-parameter (link)
{{cite journal}}
: AS1-onderhoud: gebruik authors-parameter (link)