Anastacia | |
---|---|
![]() Anastacia tydens 'n konserttoer in 2005. | |
Agtergrondinligting | |
Geboortenaam | Anastacia Lyn Newkirk |
Gebore | 17 September 1968 Chicago, Illinois, VSA |
Genres | Popmusiek |
Beroep(e) | Popsangeres & liedjieskrywer |
Instrumente | Stem |
Jare aktief | 1993–nou |
Etikette | Sony (1998–2008) Mercury-rekords (2008–2010) BMG (2012–2015) BMG (2015-nou) |
Webwerf | anastacia.com |
Anastacia (gebore Anastacia Lyn Newkirk op 17 September 1968[1]) is 'n Amerikaanse popsangeres en liedjieskrywer. Sy het al groot sukses in Europa, Oseanië, Asië en Suid-Afrika behaal, terwyl sy in haar tuisland sover nie veel erkenning ontvang het nie. Ten spyte van die afwesigheid van Amerikaanse ondersteuning vir haar het sy al meer as 25 miljoen albums wêreldwyd verkoop.[2]