Andriantsimitoviaminandriandehibe

Andriantsimitoviaminandriandehibe
Koning van Imerina
Regeer c. 1650-1670
Dinastie Hova
Voorganger Andriantsitakatrandriana
Opvolger Razakatsitakatrandriana
Gebore Rova van Antananarivo
Oorlede c. 1670, Rova van Antananarivo
Eggenotes Ratompoimbahoaka
Ramahafoloarivo
Rafaravavy Rampanananiamboninitany
Kinders Vier seuns
Drie dogters
Vader Andriantsitakatrandriana
Moeder Ravololontsimitovy

Andriantsimitoviaminandriandehibe ("die adellike sonder weerga onder die groot adellikes") was van omstreeks 1650 tot 1670 koning van die Koninkryk Imerina op die plato van Madagaskar. Hy het die troon bestyg ná die dood van sy pa, koning Andriantsitakatrandriana. Hy het drie vroue gehad: Ratompoimbahoaka van Ambohimalaza, prinses Ramahafoloarivo (kleindogter van koning Andrianjaka) en prinses Rafaravavy Rampanananiamboninitany.[1]

  1. Buyers, Christopher. "The Merina (or Hova) dynasty" (in Portugees). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 April 2020. Besoek op 9 Oktober 2010.

Andriantsimitoviaminandriandehibe

Dodaje.pl - Ogłoszenia lokalne