Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Anti-Libanonberge

Die Anti-Libanonberge (Arabies: جبال لبنان الشرقية, geromaniseer: Jibāl Lubnān ash-Sharqiyyah, of 'oostelike berge van Libanon') is 'n suidwes-noordoostelike, 150 kilometer lange bergreeks wat die grootste deel van die grens tussen Sirië en Libanon vorm. Die grens word grootliks langs die kruin van die reeks gedefinieer. Die grootste gedeelte van die reeks lê in Sirië.


Previous Page Next Page