Arbeidsterapie is 'n gesondheidsberoep wat fokus op die kliënt en om hom/haar betrokke te maak in aktiwiteite van die alledaagse samelewing.[1] Arbeidsterapeute doen dit deur die aktiwiteit aan te pas tot by die kliënt se vermoë.[2]
Arbeidsterapeute werk met kliënte wat die vermoë verloor het om aan basiese aktiwiteite deel te neem as gevolg van fisiese-, verstandelike-, emosionele- of kinders met ontwikkelingsprobleme. [3]
In Suid-Afrika kan mens arbeidsterapie by die volgende instansies studeer:[4]