Arm kan na een van die volgende verwys:
- Armoede, nie oor voldoende middele beskik nie.
- Deerniswekkend, soos in "Ag, die arme man", sien medelye.
- Arm (menslike ledemaat), 'n liggaamsdeel.
- Arm (masjien), 'n onderdeel van 'n masjien.
- Arm (natuurkunde), die afstand tussen die aangrypingspunt van 'n krag en die draaipunt van die voorwerp waarop die krag uitgeoefen word, sien ook:
- ARM-instruksiestel, 'n instruksiestel vir mikroverwerkers.
- ARM - African Rainbow Minerals, 'n mynbougroep. (Sien Patrice Motsepe)
- Allisyn Ashley Arm (1996), 'n Amerikaanse aktrise.
- Armenië, met ARM as landkode volgens ISO 3166-1.
- Slingerarm, 'n middeleeuse wapen, sien trebuchet.