Astrophorida | |
---|---|
Rhabdastrella globostellata | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | Animalia (diere)
|
Filum: | Porifera (Sponzen)
|
Klas: | |
Subklas: | |
Spesie: | Astrophorida
|
Astrophorida is 'n orde binne die klas Demospongiae. Sommige van hierdie orde dien as kos vir seeskilpaaie.
Die sponse is presies gevoude servette met 'n wye basis. Die skelet bestaan uit klein dele, wat deur die spons self bymekaar gehou word.