Barendrecht | |
---|---|
Munisipaliteit | |
Uitsig op Barendrecht | |
Ligging van Barendrecht in Zuid-Holland-provinsie | |
Kaart van Barendrecht-munisipaliteit | |
Koördinate: 51°51′N 4°32′O / 51.850°N 4.533°O | |
Land | Nederland |
Provinsie | Zuid-Holland |
Stigting | 1836 |
Regering | |
• Burgemeester | Ronald Schneider |
Oppervlak | |
• Totaal | 21,73 km2 (8,39 vk. myl) |
• Land | 19,58 km2 (7,56 vk. myl) |
• Water | 2,15 km2 (0,83 vk. myl) |
Hoogte | −1 m (−3 ft) |
Bevolking | |
• Totaal | 48 714 |
• Digtheid | 2 488/km2 (6 440/vk. myl) |
1 Januarie 2022 | |
Tydsone | UTC+1 (IST) |
• Somertyd | UTC+2 (IDT) |
Poskode | 2991–2994 |
Skakelkodes | 0180 |
Bestuurlike sentrum | Barendrecht |
Webwerf | www.barendrecht.nl |
Barendrecht is 'n munisipaliteit en dorp in die Nederlandse provinsie Zuid-Holland, met 'n bevolking van sowat 49 000 in 2022 en 'n oppervlakte van sowat 22 km².
In 1836 is die munisipaliteite Oost-Barendrecht en West-Barendrecht onder die naam Oost- en West-Barendrecht saamgevoeg. Sedert 1886 word die munisipaliteit Barendrecht genoem.
Barendrecht lê in die midde van die IJsselmonde-eiland en grens in die suide aan die Ou Maas-rivier en in die suidooste aan die opgedamde Waaltje-rivier.