Algemeen | |
---|---|
Naam | Bariumchloried |
Chemiese formule | BaCl2 |
Molêre massa | 208,23 [g/mol] [1] |
CAS-nommer | 10361-37-2[1] |
Voorkoms | wit kristalle[1] |
Reuk | Reukloos[1] |
Fasegedrag | |
Fase | T<1193K |
Selkonstantes | a=786,5(8)pm; b=473,1(4)pm; c=942,1(8)pm.[2] |
Ruimtegroep | Pnma |
Nommer | 62 |
Strukturbericht | C23 |
Fase | T>1193K |
Selkonstantes | 734pm [3] |
Ruimtegroep | Fm3m |
Nommer | 225 |
Strukturbericht | C1 |
Smeltpunt | 961 °C[1] |
Kookpunt | 1560 °C[1] |
Digtheid | 3,856 [g/cm3][1] |
Oplosbaarheid | 370 [g/kg]; oplosbaar in metanol, amper onoplosbaar in etanol[1] |
ΔfHɵ | -855,0 [kJ/mol] [1] |
Suur-basis eienskappe | |
pKa | |
Veiligheid | |
Flitspunt | |
LD50 | 220 [mg/kg] (oraal; rot) [1] |
Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande. | |
Portaal Chemie |
Bariumchloried is 'n sout van barium en waterstofchloried met die formule BaCl2.
Dit is 'n higroskopiese stof wat hidrate vorm en vervloei wanneer dit aan vogtige lug blootgestel word.[2]
{{cite journal}}
: AS1-onderhoud: gebruik authors-parameter (link)
{{cite book}}
: AS1-onderhoud: gebruik authors-parameter (link)