| ||||
Volkslied: God Save the Queen | ||||
Hoofstad | Maseru 29°31′S 27°48′O / 29.517°S 27.800°O | |||
Taal/Tale | Engels (amptelik), Suid-Sotho | |||
Godsdiens | Christendom | |||
Regering | Monargie | |||
Monarg | ||||
- 1884–1901 | Victoria | |||
- 1901–1910 | Edward VII | |||
- 1910–1936 | George V | |||
- 1936–1952 | George VI | |||
- 1952–1966 | Elizabeth II | |||
Kommissaris | ||||
- 1884–1894 | Marshal James Clarke | |||
- 1961–1965 | Alexander Falconer Giles | |||
Geskiedenis | ||||
- Gestig | 1884 | |||
- Opgelos | 4 Oktober 1966 | |||
Oppervlakte | ||||
- 1875 | 30 355 km2 11 720 sq mi | |||
Bevolking | ||||
- 1875 skatting | 128 206 | |||
Digtheid | 4,2 /km² 10,9 /sq mi | |||
- 1904[1] skatting | 348 848 | |||
Digtheid | 11,5 /km² 29,8 /sq mi | |||
Geldeenheid | Pond sterling |
Basoetoland is 'n voormalige Britse kroonkolonie wat in 1966 onafhanklik geword het. Dit staan tans as die Koninkryk Lesotho bekend.