Bayreuth | |
---|---|
Bayreuth se markplein | |
Koördinate: 49°56′53″N 11°34′42″O / 49.94806°N 11.57833°O | |
Land | Duitsland |
Deelstaat | Beiere |
Regering | |
• Burgemeester | Brigitte Merk-Erbe |
Oppervlak | |
• Totaal | 66,92 km2 (25,84 vk. myl) |
Hoogte bo seespieël | 340 m (1 120 ft) |
Bevolking | |
• Totaal | 72 935 |
• Digtheid | 1 090/km2 (2 800/vk. myl) |
Webwerf | www.bayreuth.de |
Bayreuth is 'n stad in noordelike Beiere, Duitsland, aan die Rooi-Main-rivier in 'n vallei tussen die Frankiese Alb en die Fichtelgebergte. Dit is die hoofstad van Bo-Franken en het in 2008 'n bevolking van 73 048 gehad. Die stad is bekend vir sy gereelde fees van musiek deur Richard Wagner.[2]