Beauvechain Bôvetchén / Bevekom | |
---|---|
Munisipaliteit | |
![]() Raadsaal van Beauvechain | |
![]() Ligging van Beauvechain in die provinsie Waals-Brabant | |
Koördinate: 50°47′00″N 4°47′00″O / 50.78333°N 4.78333°O | |
Land | ![]() |
Gewes (deelstaat) | ![]() |
Provinsie | ![]() |
Regering | |
• Burgemeester | Marc Deconinck (PS) |
Oppervlak | |
• Totaal | 38,58 km2 (14,90 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 6 737 |
• Digtheid | 220/km2 (600/vk. myl) |
Poskode | 1320 |
Skakelkodes | 010 |
Webwerf | www.beauvechain.be |
Beauvechain (Wallonies: Bôvetchén, Nederlands: Bevekom) is 'n Belgiese dorp en munisipaliteit in die Walloniese provinsie Waals-Brabant. Die munisipale gebied het sowat 7 000 inwoners (2011) en 'n oppervlakte van 31 km².
Beauvechain lê teen die grens met die provinsie Vlaams-Brabant. In die noordweste grens die munisipaliteit aan die Meerdaalbos. In die suide van die munisipaliteit lê 'n militêre vliegveld (Engelse naam Beauvechain Air Base).