Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Begraafplaas

'n Begraafplaas in Nagano-prefektuur, Japan.
Begraafplaas langs 'n kerk in Wisconsin, VSA.
Die Heldeakker begraafplaas in Pretoria, Suid-Afrika.
Morumbi Begraafplaas, in Morumbi-distrik, São Paulo, Brasilië.
Die "Vrolike Kerkhof" van Săpânța in Noordwes-Roemenië waar kleurryke houtgrafstene die lewensverhale van oorledenes beskryf en uitbeeld

'n Begraafplaas is 'n afgeslote gebied waar liggame van oorlede persone begrawe word. Begraafplase het gewoonlik tuine en ander versierings wat lewe simboliseer en hulde aan die afgestorwenes bring. Gedenkmure word ook soms in begraafplase aangebring waarin die veraste oorskot van afgestorwenes geberg word.

'n Begraafplaas word ook soms 'n kerkhof genoem, omdat begraafplase aanvanklik meestal in die hof (= tuin of erf) van 'n kerk aangelê is. Binne die begraafplase vind 'n mens soms 'n sogenaamde kerkhofhuis met begroetings- of afskeidsruimte waar daar kort voor die teraardebestelling aan die oorledene die laaste eer betoon word.


Previous Page Next Page






Friedhof ALS Fosal AN مقبرة Arabic ܒܝܬ ܩܒܘܪܐ ARC مقبره ARZ Cementeriu AST Amaya imaña uyu AY Qəbiristanlıq AZ Kapā BAT-SMG Sementeryo BCL

Responsive image

Responsive image