Bhopal भोपाल | |
---|---|
Stad | |
Koördinate: 23°15′00″N 77°25′00″O / 23.25000°N 77.41667°O | |
Land | Indië |
Deelstaat | Madja Pradesj |
Distrik | Bhopal |
Regering | |
• Tipe | Bhopal Munisipale Korporasie |
• Burgemeester | Krishna Gaur (BJP) |
• Munisipale Kommissaris | Rajnish Shrivastava |
Oppervlak | |
• Totaal | 697,24 km2 (269,21 vk. myl) |
Hoogte | 427 m (1 401 ft) |
Bevolking | |
• Totaal | 1 795 648 |
• Digtheid | 2 575/km2 (6 670/vk. myl) |
Tydsone | UTC+5:30 (IST) |
Poskode | 462001 tot 462050 |
Skakelkodes | 91755 |
Webwerf | bhopalmunicipal.com |
Bhopal (Hindi: भोपाल, Bhopāl; [bʱoːpaːl]) is 'n stad in die noorde van Indië. Dit is die hoofstad van die Indiese deelstaat Madja Pradesj met 'n bevolking van 1 818 872 in 2011. Die stad is 'n belangrike industriestad, vervoer- en kultuursentrum.