Blesbok

Blesbok
'n Blesbok in die Krugerwiltdtuin
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Genus:
Spesie:
D. pygargus
Trinomiale naam
Damaliscus pygargus phillipsi
Sinonieme
Damaliscus dorcas phillipsi

Die blesbok (Damaliscus pygargus phillipsi) is 'n groot wildsbok wat in die Hoëveld van Suid-Afrika aangetref word.

'n Volwasse blesbok het 'n gemiddelde massa van 80 kg en 'n hoogte van 95 cm. Die ram het horings wat 51 cm lank kan word. Die dier se naam verwys na die wit "bles" op sy gesig. Ook sy pens, kruise en bene is baie ligter as die res van die liggaam.


Blesbok

Dodaje.pl - Ogłoszenia lokalne