Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Blyderivier

Blyderivier
Die Blyderivier vloei deur 'n kloof van sandsteen.
Die Blyderivier vloei deur 'n kloof van sandsteen.
Die Blyderivier vloei deur 'n kloof van sandsteen.
Stroomgebied Mpumalanga en Limpopo
Oorsprong Hartebeesvlakte
Sytak -links Treurrivier
Sytak -regs Ohrigstadrivier (vloei die dam in)
Monding Olifantsrivier
Oorsprong-hoogte 2 000 m
Ligging van Blyderivier op 'n kaart (Limpopo)
Blyderivier
Blyderivier
Koördinate: 24°15′17″S 30°49′47″O / 24.25472°S 30.82972°O / -24.25472; 30.82972

Die Blyderivier (of Motlatserivier, wat beteken "permanente rivier", of Umdhlazi-rivier), is 'n rivier in die Mpumalanga en Limpopoprovinsies van Suid-Afrika. Dit vloei in 'n noordelike rigting deur steil valleie en klowe van die Drakensberg in Mpumalanga, voordat dit die Laeveld bereik in die Limpopoprovinsie. Dit het sy oorsprong op ongeveer 2000 m hoogte in die Hartebeesvlakte bewaringsgebied, ten noorde van die Long Tompas.

Die Blyderivier en die Ohrigstadrivier se water vloei beide die Blyderivierspoortdam binne.


Previous Page Next Page






نهر بليد ARZ Blyderivier CEB Blyde River English Blyde (rivero) EO Río Blyde Spanish Blyde (fiume) Italian Блајд (река) MK Noka ya Blyde NSO Блайд (река) Russian

Responsive image

Responsive image