Boerak (Arabies: البُراق, al-Burāq, "weerlig") is in die Islamitiese mitologie ’n ros van die hemel wat profete vervoer het. Hy is die bekendste daarvoor dat hy Mohammed op sy Nagreis[1] van Mekka na Jerusalem vervoer het en daarna na die hemel.
Boerak