Bontkwikkie | |
---|---|
Bontkwikkie by die Malawimeer | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | M. aguimp
|
Binomiale naam | |
Motacilla aguimp Dumont, 1821
|
Die Bontkwikkie (Motacilla aguimp) is 'n gelokaliseerde algemene standvoël by groot riviere, watermassas en strandmere en ook in parke en tuine. Die voël is die enigste swart-en-wit kwikkie in Suider-Afrika. Die voël is 20 cm groot en weeg 27 gram. In Engels staan die voël bekend as die African Pied Wagtail.
{{cite web}}
: Ongeldige |ref=harv
(hulp)