Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Bromanse

'n Voorbeeld van bromanse.

Bromanse, of soms verkeerdelik mansminnekoos (man-crush), is ’n diepe, nie-seksuele verhouding tussen twee of meer mans, as ’n vorm van homososiale (dit wil sê, vriendskaplike omgang tussen persone van dieselfde geslag) intimiteit. [1] Die woord, wat in die 1990’s bedink is, verwys kenmerkend na ’n verhouding tussen heteroseksuele mans wat beïnvloed word deur die uitwerking van die tweede golf feminisme in die Verenigde State van Amerika, of soortgelyke bewegings van oor die wêreld heen, omrede baie van die jonger mans, wat meer uitdrukking gee aan hul emosies en meer meegevoel toon as die vorige geslagte s’n, deur feministiese moeders van die 1970’s grootgemaak is. [1]

  1. 1,0 1,1 Elder, John (18 Oktober 2008). "A fine bromance". The Age (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 April 2020. Besoek op 28 Oktober 2008.

Previous Page Next Page






برومانس Arabic Bromance BCL Броманс Bulgarian Bruder (Freundschaft) German Bromance English Bromance Spanish برومنس FA Bromance French ברומנס HE Brománc Hungarian

Responsive image

Responsive image