Bromeliaceae | |
---|---|
Die pynappel, ’n bromeliaplant. | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Divisie: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | Bromeliaceae Juss.[1]
|
Subfamilies | |
Bromeliaceae, of die bromelias, is ’n familie eensaadlobbige plante met sowat 3 170 spesies wat hoofsaaklik aan die tropiese streke van die Amerikas inheems is. ’n Paar spesies word ook in die Amerikaanse subtropiese klimaatstreke aangetref en een, Pitcairnia feliciana, in tropiese Wes-Afrika.[2]