Bruinbeer | |
---|---|
'n Bruinbeer (U. arctos) in Alaska | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | U. arctos
|
Binomiale naam | |
Ursus arctos | |
Subspesies | |
16, sien teks | |
Verspreiding |
Die bruinbeer (Ursus arctos) is 'n groot beer wat aan die genus Ursus en die familie Ursidae behoort. Bruinbere kom hoofsaaklik in die noorde van Noord-Amerika en Eurasië voor. Hulle kan 130 tot 700 kg (300-1500 pond) weeg. Dit is die nasionale dier van Finland.
{{cite web}}
: Ongeldige |ref=harv
(hulp)AS1-onderhoud: meer as een naam (link)