Bulimie

Bulimie
Klassifikasie en eksterne bronne
Verlies van emalje aan die binnekant van die boonste voortande as gevolg van bulimie
Verlies van emalje aan die binnekant van die boonste voortande as gevolg van bulimie
ICD-10 F50.2
ICD-9 307.51
OMIM 607499
DiseasesDB 1770
MedlinePlus   000341
eMedicine emerg/810med/255
MeSH D052018
Mediese waarskuwing

Bulimie is 'n eetsteuring wat deur ooreetepisodes gevolg deur suiweringsgedrag gekenmerk word. Gedurende so 'n episode word groot hoeveelhede kos in 'n kort tydjie geëet. Suiwering of purgering verwys na pogings om van daardie kos ontslae te raak. Die meeste mense met bulimie het 'n normale gewig.[1] Bulimie word dikwels met ander geestesteurings soos depressie, angs en probleme met dwelms of drank geassosieer.[2] Daar is ook 'n hoër risiko vir selfmoord en selfbesering.[3]

  1. Bulik, CM; Marcus, MD; Zerwas, S; Levine, MD; La Via, M (Oktober 2012). "The changing "weightscape" of bulimia nervosa". The American Journal of Psychiatry. 169 (10): 1031–6. doi:10.1176/appi.ajp.2012.12010147. PMID 23032383.
  2. "Bulimia nervosa fact sheet". Office on Women's Health (in Engels). 16 Julie 2012. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 Maart 2016. Besoek op 27 Junie 2015.
  3. Smink, FR; van Hoeken, D; Hoek, HW (Augustus 2012). "Epidemiology of eating disorders: incidence, prevalence and mortality rates". Current psychiatry reports. 14 (4): 406–14. doi:10.1007/s11920-012-0282-y. PMC 3409365. PMID 22644309.

Bulimie

Dodaje.pl - Ogłoszenia lokalne