Bulrog

Bulrog
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Klas:
Subklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
P. bovinus
Binomiale naam
Pteromylaeus bovinus
Sinonieme

Myliobatis bovina

Die Bulrog (Pteromylaeus bovinus) is 'n vis wat aan die hele kuslyn van Suid-Afrika voorkom. Dit is sjokoladebruin met bleekgrys dwarsstrepe bo-op en wit onder. Dit word 1.8m breed en 85 kg swaar. Die vis is 'n bodembewoner in vlakwater maar spring ook uit die water. In Engels staan diit ook bekend as Bullray.

  1. Wintner, S.P. (2005). Pteromylaeus bovinus. 2006 IUBN-rooilys van bedreigde spesies. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur 2006. Verkry op 6 September 2006.

Bulrog

Dodaje.pl - Ogłoszenia lokalne