Calonectris

Calonectris
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Calonectris

Spesies

Calonectris leucomelas
Calonectris diomedea
Calonectris edwardsii

Calonectris is 'n genus van voëls in die familie van stormvoëls (Procellariidae). Die genus omvat drie spesies.[1] Spesies in die genus het 'n betreklik lang tarsus (40 cm) met 'n taamlik kort, gekromde snawel. Die vlerkbene is afgerond.

  1. Gill, F., Wright, M. & Donsker, D. (2010). IOC World Bird Names (version 3.2). (en)

Calonectris

Dodaje.pl - Ogłoszenia lokalne