Carcass is 'n Britse (Engelse) musiekgroep vanaf Liverpool, gesit in 1985. Die kitaarspeler Bill Steer en baskitaarspeler en sanger Jeff Walker is die enigste konstante lede. Die groep het opgebreek in 1996,[1][2] maar weer begin in 2007.[3] Hulle het al ses ateljeealbums uitgebring.
Carcass word beskou as een van die pioniers van die grindcore genre.[4]
Die groep se lirieke fokus baie op diereregte. Walker en Steer is beide vegetariërs.[5]
↑"Carcass' Jeff Walker". Exclaim.ca (in Engels). 27 Augustus 2008. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 Oktober 2018. Besoek op 9 Januarie 2017.