Cerapoda | |
---|---|
Agilisaurus louderbacki | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Suborde: | Cerapoda (Sereno, 1986)
|
Subgroepe | |
Cerapoda | ||||||||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
Kladistiese klassifikasie | ||||||||||||
|
Cerapoda (van Ceratopsia en Ornithopoda) is ’n suborde of klade van die dinosourus-orde Ornithischia.
Cerapoda word onderverdeel in twee groepe: Ornithopoda ("voëlvoete") en Marginocephalia ("kuifkoppe"). Laasgenoemde sluit die Pachycephalosauria ("dikkop-akkedisse") en Ceratopsia ("horinggesigte") in.
Cerapoda is in 1986 so genoem deur Paul Sereno.[1] Die voorstelling onder volg ’n 2011-ontleding deur die paleontoloë Richard J. Butler, Jin Liyong, Chen Jun en Pascal Godefroit.[2]
Cerapoda |
| ||||||||||||
Daar is ook spesies wat moeilik klassifiseerbaar is in enige van dié subgroepe, soos Albalophosaurus yamaguchiorum, wat beskou word as "Cerapoda incertae sedis" (onsekere plasing).[3]
{{cite journal}}
: AS1-onderhoud: meer as een naam (link)
{{cite journal}}
: AS1-onderhoud: meer as een naam (link)