Chanidae | |
---|---|
Die Melkvis | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | Chanidae
|
Genus: | Chanos Lacépède, 1803
|
Spesie: | C. chanos
|
Binomiale naam | |
Chanos chanos (Forsskål, 1775)
|
Chanidae is 'n vis-familie wat tot die orde Gonorynchiformes behoort. Daar is slegs een spesie in die familie, naamlik die Melkvis, wat wydverspreid voorkom in vlak kuswaters van die Indiese en Stille Oseane.[1]