Charadriidae | |
---|---|
Charadrius nivosus | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | Charadriidae Vigors, 1825
|
Genera | |
Sien teks. |
Charadriidae is 'n familie van voëls in die orde van steltloperagtiges (Charadriiformes). Die familie omvat 11 genera met 'n totaal van 67 spesies.[1]