Chiapas-konflik | |||||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
'n Zapatista-teken in Chiapas: "Jy betree Zapatista-gebied in opstand. Hier heers die volk en die regering is gehoorsaam." | |||||||||
| |||||||||
Strydende partye | |||||||||
Meksiko | Zapatista-weermag van nasionale bevryding | ||||||||
Aanvoerders | |||||||||
Miguel Ángel Godínez Bravo Alberto Martínez Herrera Jorge de Jesús Wabi Rosel Luis Humberto López Portillo Leal Juan López Ortiz |
Subcomandante Marcos Comandante Hugo (†) Subcomandante Pedro (†) Comandante Ramona (†) | ||||||||
Sterkte | |||||||||
30 000-40 000 (deur die regering)[1] 60 000-70 000 (deur die Zapatista)[2] |
3 000[3] | ||||||||
Ongevalle en verliese | |||||||||
51 soldate 45 burgerlikes[4] |
3 gesneuweldes | ||||||||
54 gesneuweldes |
Die term Chiapas-konflik (Spaans: Conflicto de Chiapas) verwys in die algemeen ná die Zapatista-opstand (Levantamiento zapatista) en die nasleep daarvan,[5] maar die term verwys ook ná die verhouding tussen die inheemse volke en bestaansboere in die suidoostelike Meksikaanse deelstaat Chiapas. Die Chiapas-konflik het op 1 Januarie 1994 met die oorlogsverklaring van die ZANL aan die regering begin, waarop die regering soldate in die region gestuur het. Op 12 Januarie 1994 het die regering 'n eensydige skietstilstand verkondig. Die San Andrés-ooreenkomste, wat inheemse volke outonomie toegestaan het, is op 16 Februarie 1996 onderteken,[6] maar die konflik oor teen die uitwerkings van globalisering en diskriminasienie van die Maya-bevolking is nie opgelos nie. Die begin van die konflik het saamgeval met die stigting van die NAFTA deur Kanada, Meksiko en die Verenigde State.
Die term Chiapas-konflik is intensief gekoppel met teen-insurgensie, 'n lae intensiteits-konflik, vierde geslags-oorlogvoering asook verdeel en heers.