Cluny | |
---|---|
Uitsig oor Cluny | |
Koördinate: 46°26′07″N 4°39′36″O / 46.43528°N 4.66000°O | |
Land | Frankryk |
Gewes | Boergondië-Franche-Comté |
Département | Saône-et-Loire |
Arrondissement | Mâcon |
Kanton | Cluny |
Stigting | 910 |
Regering | |
• Burgemeester | Henri Boniau |
Oppervlak | |
• Totaal | 23,71 km2 (9,15 vk. myl) |
Hoogte | 226–574 m (741–1 883 ft) |
Bevolking | |
• Totaal | 4 624 |
• Digtheid | 195/km2 (510/vk. myl) |
Poskode | 71250 |
Skakelkodes | 71137 |
Webwerf | cluny.fr |
Cluny is 'n stad in die Franse département Saône-et-Loire, 30 kilometer suid-oos van Mâcon, met sowat 4 600 inwoners (2009). Cluny staan veral bekend vir sy middeleeuse abdy, wat in 910 deur Willem I van Akwitanië gestig is. Die klooster is tydens die Franse Rewolusie verwoes.
Sowat tien kilometer noord van Cluny lê die dorp Taizé met sy bekende ekumeniese gemeenskap.