Codiaeum | |
---|---|
![]() | |
Codiaeum variegatum | |
Wetenskaplike klassifikasie ![]() | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Rosids |
Orde: | Malpighiales |
Familie: | Euphorbiaceae |
Subfamilie: | Crotonoideae |
Tribus: | Codiaeae |
Genus: | Codiaeum A.Juss. |
Sinonieme[1] | |
Codiaeum is 'n genus van plante in die familie Euphorbiaceae wat die eerste keer in 1824 as 'n genus beskryf is.[2][3] Dit is inheems aan insulêre Suidoos-Asië, noordelike Australië[4] en Papuasië.[1][5]
Hulle is struike met leeragtige blare en word dikwels verwar met die Croton genus. Sommige spesies, veral Codiaeum variegatum, word as huisplante gekweek.[6]
na ander genera verskuif: Austrobuxus Baloghia Blachia Fontainea Sphyranthera Trigonostemon
<ref>
tag; no text was provided for refs named n
<ref>
tag; no text was provided for refs named Rumphius
<ref>
tag; no text was provided for refs named tropicos
<ref>
tag; no text was provided for refs named ref3
<ref>
tag; no text was provided for refs named Govaerts
<ref>
tag; no text was provided for refs named floridata