Coenagrionidae | |
---|---|
'n Poeiergesiggie | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Suborde: | |
Familie: | Coenagrionoidea Kirby, 1890
|
Genera | |
Meer as 90 genera |
Coenagrionidae is ’n familie van waterjuffers in die Odonataorde. Die familie bestaan uit ongeveer 1200 verskillende spesies, een van die grootste Odonata-families, waarvan ongeveer 150 in Afrika suid van die Sahara voorkom en 38 in Suid-Afrika.