Colosseum* | |
---|---|
Unesco-wêrelderfenisterrein | |
Die Colosseum in Rome | |
Posisie van die Colosseum in Italië | |
Koördinate: 41°53′24″N 12°29′31″O / 41.89000°N 12.49194°O | |
Lande | Italië |
Tipe | Kultureel |
Kriteria | i, ii, iii, iv, vi |
Verwysings | 91 |
Streek† | Europa |
Inskripsiegeskiedenis | |
Inskripsie | 1980 (4de Sessie) |
* Naam soos dit in die Wêrelderfenislys verskyn. † Streek soos deur Unesco geklassifiseer. |
Die Colosseum of Kolosseum is 'n amfiteater in Rome en een van die beroemdste Antieke Romeinse geboue wat uit die eerste eeu van die huidige jaartelling dateer. Dit is veral bekend as ’n plek waar swaardvegters en wilde diere teen mekaar moes veg om skares te vermaak.[1]