Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


DVD-RW

DVD-RW-skywe

DVD-RW is een van die herbeskryfbare DVD-formate wat deur die DVD-Forum goedgekeur is. DVD-RW-media kan tot 1 000 keer beskryf word. Daar is twee opname-modi: Die Video Recording- en die Video-modus. Eersgenoemde maak dit moontlik om tot 99 speellyste op die skyfie te stoor wat verander of gewis kan word. Aangesien die skyfie dan nie gefinaliseer mag word nie, kan slegs DVD-RW-opnemers en enkele DVD-spelers hierdie spesiale modus weergee. Die DVD-Video-modus is vir gebruik in gewone spelers bestem waarby die DVD-RW-skyfie afgesluit (finaliseer) moet word.

Sien ook: DVD-formate


Previous Page Next Page






DVD-RW AZ DVD-RW Catalan DVD-RW Czech DVD-RW German DVD-RW English DVD-RW Spanish DVD-RW French DVD-RW Croatian DVD-RW Hungarian DVD-RW ID

Responsive image

Responsive image