Dassierot | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Suborde: | |
Infraorde: | |
Parvorder: | |
Familie: | Petromuridae Wood, 1955
|
Genus: | Petromus A. Smith, 1831
|
Spesie: | P. typicus
|
Binomiale naam | |
Petromus typicus A. Smith, 1831
| |
Die verspreiding van die dassierot |
Die dassierot (Petromus typicus) is 'n Afrikaanse knaagdier wat die enigste lewende spesie van die genus Petromus (Latyn vir rotsmuis), en ook van die familie Petromuridae (Latyn vir rotsmuise) is.