Daugava

Дзвіна - Западная Двина
Die Daugava-rivier in Riga, Letland.
Die Daugava-rivier in Riga, Letland.
Die Daugava-rivier in Riga, Letland.

Die stroomgebied van die Daugava.

Oorsprong Waldaihoogte, Rusland
Monding in die Oossee naby Riga
Stroomgebied Rusland, Belarus, Letland
Lengte 1 022 km (635 myl)
Oorspronghoogte 221 m (725 voet)
Mondinghoogte 0 m
Gemiddelde afloop 678 m/s³ (23 900 ft³/s)
Stroomgebiedopp. 87 900 km² (33 900 myl²)
Kaart van die Daugava-bekken in Europa.
Kaart van die Daugava-bekken in Europa.

Die Daugava-rivier (Belarussies: Дзвіна, Dzwina; Russies: Западная Двина, Sapadnaja Dwina; Duits: Düna) is die beduidendste rivier in die Baltiese lande met 'n lengte van 1 020 kilometer. Die Russiese naam Sapadnaja Dwina beteken letterlik "Westelike Dwina" ter onderskeiding van 'n rivier met dieselfde naam, die Noordelike Dwina.

Die Daugava vloei oor 'n lengte van 347 kilometer vanuit Krāslava tot by sy monding in die Oossee deur Letland en vorm hier ook die grens tussen die Suid-Letlandse landskappe Zemgale en Latgale (Letgallen) en die historiese Lyfland.


Daugava

Dodaje.pl - Ogłoszenia lokalne