Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Demoniem

'n Demoniem (uit Antieke Grieks δῆμος (dêmos) 'mense, stam', en ὄνυμα (ónuma) 'naam') of inwonernaam is 'n woord wat 'n groep inwoners of inboorlinge van 'n plek identifiseer. Demonieme word gewoonlik van die pleknaam afgelei. Demonieme verwys na alle inwoners van 'n plek, ongeag enige etniese, linguistieke, religieuse en ander kulturele verskille wat binne die bevolking van daardie plek mag bestaan. Voorbeelde van demonieme is Amerikaner vir iemand van die Verenigde State en Gasiet vir 'n inwoner van die stad Gasa.


Previous Page Next Page






Volksbezeichnung ALS Chentilicio AN نسبة (وصف) Arabic ديمونيم ARZ Xentiliciu AST Этнохороним AV Demonim AZ دمونیم AZB Катайконім BE Демоним Bulgarian

Responsive image

Responsive image