Vrywaring: Die mediese inligting verskaf op Wikipedia dien slegs as 'n riglyn en dra geen waarborg van feitelike korrektheid nie. Enige vrae of klagtes oor u persoonlike gesondheid behoort na 'n dokter verwys te word. |
Diarree | ||
Klassifikasie en eksterne bronne | ||
![]() | ||
Die rotavirus, wat vir tot 40% van hospitaalopnames in kinders onder vyf verantwoordelik is.[1] | ||
ICD-10 | A09, K59.1 | |
ICD-9 | 787.91 | |
DiseasesDB | 3742 | |
MedlinePlus | 003126 | |
eMedicine | ped/583 | |
MeSH | D003967 | |
![]() |
0–2
3–10
11–18
19–30
31–46
47–80
81–221
222–450
451–606
607–1799
Geen data
< 500
500–1000
1000–1500
1500–2000
2000–2500
2500–3000
3000–3500
3500–4000
4000–4500
4500–5000
5000–6000
> 6000
Diarree is 'n oorvloedige, wateragtige ontlasting wat meebring dat die lyer kort-kort na die badkamer moet hardloop. Die woord is 'n samevoeging van die Griekse woorde "dia" (deur) en "rheo" (stroom). Algemene sinonieme hiervoor in die volksmond is loopmaag, buikloop, maagwerking, skittery (veral by diere) en gietergat.