Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Dierkunde

Verskeie dierepesies.

Dierkunde is die wetenskaplike bestudering van lewende diere. Dit vorm deel van biologie. Dierelewe word in groepe genaamd filums ingedeel, waarvan daar ten minste 30 is.

'n Dierkundige is 'n persoon wat lewende diere bestudeer. Hulle kan in laboratoriums werk, of veldwerk doen, byvoorbeeld deur afgeleë kamera's aan te wend. Hulle gebruik diverse metodes om die struktuur, funksie, ekologie en evolusie van diere te dokumenteer. Die struktuur word ontleed deur disseksie en mikroskopiese analise. Funksie word ondersoek deur observasie en eksperimente. Dierkundiges word onder andere deur universiteite, museums en dieretuine aangestel.

Paleontologie voorsien inligting oor uitgestorwe spesies.


Previous Page Next Page






Zoologie ALS Zoolochía AN علم الحيوان Arabic زولوجيا ARZ প্ৰাণীবিজ্ঞান AS Zooloxía AST Zoologiya AZ Зоология BA Zoologie BAR Solohiya BCL

Responsive image

Responsive image