Diodontidae | |
---|---|
Diodon nicthemerus Foto deur Mikkel Elbech | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | Diodontidae
|
Genera | |
Sien teks vir genera en spesies. |
Die Klits en Penvisse (Diodontidae) is 'n familie visse van die orde Tetraodontiformes. Daar is ses genera met negentien spesies in die familie. Agt van die spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor.