Algemeen | |
---|---|
Naam | Distikstofpentoksied |
Chemiese formule | N2O5 |
Molêre massa | 108,0105 g/mol |
CAS-nommer | 10102-03-1 |
Fasegedrag | |
Ruimtegroep | P6₃/mmc |
Smeltpunt | 41 °C |
Kookpunt | Ontbind >50 °C (kan ontplof) |
Digtheid | 2,17 g/cm3 |
Oplosbaarheid | Reageer met water; opl. in HCCl3, SO2Cl2, HNO3 |
Suur-basis eienskappe | |
pKa | |
Veiligheid | |
Flitspunt | |
Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande. | |
Portaal Chemie |
Distikstofpentoksied is 'n stikstofoksied met formule N2O5. In hierdie verbinding met suurstof het stikstof die hoogste oksidasietoestand N(V). Dit is die anhidraat van salpetersuur. Dit is 'n vastestof met 'n lae smeltpunt, wat daarna ontbind, soms met 'n ontploffing.